Wikimedia Foundation Feedback Privacy Statement

From Wikimedia Foundation Governance Wiki
This page is a translated version of the page Legal:Feedback privacy statement and the translation is 77% complete.
Outdated translations are marked like this.

U terugvoer

Ons waardeer u terugvoer! Terugvoer van intekenaars soos u, is een van die beste maniere vir ons en ons intekenaars om uit te vind wat werk, wat nie werk nie en hoe ons almal ons dienste kan verbeter.

When you contribute feedback, we treat it in a transparent way. We specifically explain here what we treat as public information and what licenses apply. In short, you agree to make your contribution public and to license under either CC0 or CC BY-SA 4.0. Unless otherwise stated, your personally identifiable information will be treated like other personally identifiable information under our privacy policy, which may allow, for example, public disclosure of your User ID or, if you do not have a User ID, your IP address.

Verskaf ons u e-pos adres dan kan ons dit gebruik om met u te kommunikeer sowel as opdaterings op u terugvoer aan u te stuur.

Die Wikimedia Stigting kan die terugvoer en ander versamelde inligting besigtig, insluitende jou gebruikersnaam (as jy een verskaf het), jou IP-adres en enige ander data wat aan ons verskaf of gestuur is.

Ons mag dalk publieke hersiening en besprekings van ons uitgawes verlang as deel van ons poging om Wikimedia se werksaamhede en aktiwiteite te ondersteun of te help verbeter. Vir dié rede mag ons dalk sommige of alle terugvoer en ander publieke informasie publiseer in die openbare media, insluitende webwerwe en blogs.

U terugvoer, kommentaar en publieke informasie mag dalk in die openbare beskikbare data ingesluit wees, met die poging om ons aktiwiteite te analiseer, te deel of te bespreek by Wikimedia Stigting.

Ons mag informasie wat deur die wet vesoek word beskikbaar maak wanneer dit nodig is om ons regte, privaatheid, veiligheid of intekenaars te beskerm en wanneer ookal nodig om ons Terme van Gebruik af te dwing.

Ons kan u terugvoer en ander inligting met derde party diensverskaffers deel, in 'n poging om Wikimedia se werksaamhede en aktiwiteite te ondersteun of te help verbeter.

Deur terugvoering te verskaf, gee u toestemming aan die oordrag van ingevorderde informasie aan die Verenigde State en ander plekke, soos nodig, om die uiteengesette doelwitte en objektiewe soos hierbo bespreek, uit te voer. U verstaan dat u geen verwagting of vergoeding kry, vir die idees wat u aan ons verskaf het nie.

Weereens baie dankie vir die hulp om die Wikimedia Stigtings Projekte te verbeter!

Wikimedia Foundation


Let wel: Die teks is die verduideliking van hoe die Wikimedia Foundation behandel terugvoer van gebruikers van gereedskap soos die ArticleFeedback, WikiLove, stemming balk, sowel as soortgelyke spesiale funksies. Hierdie verduideliking skakels van hierdie instrumente as deel van die terugvoer.